Maryana Iskander

Maryana Iskander
ماريانا إسكندر
Photo of Maryana Iskander, smiling
Iskander in 2017
Gebore1 September 1975 (1975-09-01)
Kaïro, Egipte
NasionaliteitAmerikaner
Alma materRice University
Trinity College, Oxford
Yale Law School
BeroepSosiale entrepreneur, advokaat
Bekend virUitvoerende hoof van die Wikimedia-stigting
ToekenningsSkoll Award for Social Entrepreneurship (2019)

Maryana Iskander (/mˈærˌænɑː ɪskˈændər/; Arabies: ماريانا إسكندر‎) [1] ( 1 September 1975 - ) is 'n Egiptiesgebore Amerikaanse sosiale entrepreneur en opgeleide advokaat. Vanaf Januarie 2022 is sy die nuwe uitvoerende hoof van die Wikimedia-stigting. Iskander was die uitvoerende hoof van die Harambee Youth Employment Accelerator in Suid-Afrika en 'n voormalige bedryfshoof van die Planned Parenthood Federation of America in New York gewees.

  1. Maryana Iskander, Harambee Youth Employment Accelerator. Devex. 18 Junie 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search